Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake
Namaria vra: Ek doen ’n kursus en een van die vrae is dat ek die gehoor moet identifiseer van die 66 Bybelboeke. Wat bedoel hulle met die gehoor? Antwoord Prof Hermie van Zyl antwoord: Met “gehoor” van die Bybelboeke word...
Vraag Fanie vra Waar inni ou of nuwe testament kan ek loop lees van di vloek van noag ……. oor gam? Waar lees ek van kroonlose/s gedrog /te inni skrifte asb ? —Antwoord Prof Jan van der Watt antwoord: Die...
Sannie vra:a) In watter boek in die Bybel kom die woord GELOOFSEKERHEID die meeste voor. b) Die DIE BOEK VAN DIE LEWE, hoeveel keer kom dit voor in die Bybel. c) Hoeveel keer sal jou naam uitgewis word uit die...
’n Leser vra: Ek het ’n gay pastoor,. Antwoord Prof Jan van der Watt antwoord: Oor die gay pastoor: Die debat oor gays is baie sensitief. Die Bybel (Ou en Nuwe Testament – in die Nuwe Testament met name Paulus)...