Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake
Vraag: Joos vra: Waar staan dit in die Bybel dat in die laaste dae die kinders ongehoorsaam sal wees en die ouers gehoorsaam? Antwoord Prof Hermie van Zyl antwoord: Oor die eerste deel van die vraag (ongehoorsame kinders), is daar...
Johan vra: “Why do bad things happen to good people? There are numerous examples of believers being killed etc. Antwoord Prof. Jan van der Watt antwoord: Hierdie is ‘n eeu-oue vraag, wat handel oor die almagtige en goeie God...
‘n Leser vra; Waarom verskil gelowiges oor die kwessie van wie “alle nasies” is? Sommige sê hulle is net afkomstig van die 12 stamme van Israel met wie God ’n ou en nuwe verbond gesluit het. Ander het dit dat...
‘n Leser vra: Hier is Christus alles en in almal Hierbo is Kol3:11 b Hoekom word dit nie wyd en hard verkondig nie? Antwoord Prof Jan van der Watt antwoord: Jou vraag is die vraag wat ons almal het –...