COVID 19 – Hermie van Zyl
Bertus vra: As die Corona-virus nie deur die Here geskep is nie, wie het dit dan geskep en onder die mensdom ingestuur? Satan? Maar waarom laat die Here dit dan toe, want ons Here Jesus Christus is tog in beheer,...

Corina vra: Is die genooides in Jesus se gelykenisse oor die bruilof (bv. Matt 22:1-14), (uiteindelik) ook die Bruid? Die wat goed doen aan die geringstes (uiteindelik) sy skape? bv. In Matt. 25. Beteken dit dat die Bruid en die...
Jan vra: Op watter gronde kan mens sê dat die voorspellings in Matt 24 nie al almal plaasgevind het, behalwe die wederkoms van Christus nie. Antwoord Prof Jan van der Watt antwoord: Dit gaan hier om die vervulling van profesieë...
Kobus vra: Ek wil graag weet wat ‘gode in Psalm 82:6 en Johannes 10:34 beteken. Is ons goddelike wesens?’(Ek glo nie ons is goddelike wesens nie want Psalm 86:10 en Jesaja 45:18 sê daar is geen ander God en Psalm...