Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake
Dorothea vra: Is daar iewers ‘n vers waar daar gepraat word van die wagters op die mure wat uitroep, Alles is wel? Antwoord Prof Francois Malan antwoord: Onderwerp: Navraag Boodskap Teks: Ps 130:6 praat van my siel wat op die...
Deon vra: Wat se tipe boom, is vir Jesus se kruis gebruik? Seder? Antwoord Prof. Jan van der Watt antwoord: Wat die hout van die kruis betref: a) die Bybel se niks daaroor nie. Die Romeine het ook nie al...
Jan vra: Boodskapteks: Romeine 14:10 en 2 Korintiërs 5:10 sê dat ons voor die regterstoel van Christus sal verskyn, in laasgenoemde geval “om te ontvang wat ons deur die liggaam verrig het, goed of kwaad”. Openbaring 20:11-15 praat van die...
Charlotte vra: Ek het baie raad en leiding nodig. Ek voel my verhouding met Jesus ly skade en ek weet nie hoe moet ek dit regkry nie. Wat ek verlang, is ’n verhouding met Jesus waar ek Hom kan hoor...