Vergifnis na erge trauma – Hermie van Zyl
Mariana vra My man is ‘n alkoholis. Ons is al twee jaar uitmekaar. Hy bly nou saam met ‘n ander vrou en ons het nie eintlik meer kontak nie. Hy het my emosioneel baie mishandel. Hoe vra ek die Here...

Amanda vra: Vriendin van my dogter het toe haar man met breinkanker gediagnoseer is en sy nie kon swanger raak nie, besluit om sy spermselle te vries. Hy is intussen oorlede. Sy het nou sy spermselle laat ontdooi en met...
Jan vra: Christus is uit die dood opgewek as eersteling, daarna dié wat aan Hom behoort by sy wederkoms. Daarna kom die einde wanneer Hy die koninkryk aan sy Vader oorgee, as Hy alle gesag en mag vernietig het. Christus...
Willie vra: Die invloed van die Heilige Gees op die Christene van die vroeë kerk het ongetwyfeld groot veranderinge in mense se lewens teweeg gebring. (Na aanleiding van Galasiërs 3 waar Paulus hulle uittrap omdat hulle so gou begin dwaal...