Category: Die Openbaring van Johannes

image_pdfimage_print

Die Openbaring aan Johannes – GOD SE TROONSAAL (vervolg, 4:4-11) – Francois Malan

4:4-11 Die kringe om die troon word in ‘n a-b-b-a patroon aangebied: a          4:4-6a   ouderlinge b          4:6b-8a lewende wesens b          4:8b-9   lof van die lewende wesens a          4:10-11 lof van die ouderlinge Hoewel Johannes die ouderlinge eerste sien, vorm die...

image_pdfimage_print