Category: Bybelse Temas en Sake
1:12 Broers, ek wil hê julle moet weet dat wat met my gebeur het, in werklikheid tot bevordering van die evangelie gelei het. Paulus beskou die gemeente in Filippi as sy medegelowiges in Christus (adelfoí broers, sluit susters in. Dié...
1:8 ‘Want God is my getuie hoe ek met die innige toegeneentheid (splángna) van Christus Jesus intens na julle almal verlang.’ Paulus beroep hom op God as getuie van die egtheid van sy verlange na die gemeente, want dit is...
In vers 5 het Paulus geskryf oor die periode vanaf die stigting van die gemeente tot Paulus se skrywe van hierdie brief. In vers 6 kyk Paulus na die toekoms. Paulus sê: 1:6 ‘juis hiervan oortuig dat Hy, wat ‘n...
Dankgebed (1:3 – 11) Die hele gedeelte (1:3-11) is ’n jubellied oor die heerlikheid van God se genade en sy grootse verlossingswerk in die Here Jesus Christus (1:6,8,10,11). Die hele paragraaf is een Griekse sin waarin alles aanmekaar verbind is...