Category: Redding

Ons dank aan CUM vir die gebruik van hierdie materiaal.

Na ‘n algemene inleiding gaan ons kyk hoe verskillende skrywers redding benader. Ons gaan kyk na:
• Die Sinoptiese evangelies
• Die Johannese geskrifte
• Paulus se briewe
• Hebreërs en die ander briewe in die Nuwe Testament.
Die reeks word afgesluit met ‘n aantal artikels oor sonde.

image_pdfimage_print
image_pdfimage_print