Category: Medewerkers

image_pdfimage_print

Dr Lodewyk Sutton

Lodewyk Sutton is gebore op 5 Januarie 1982 in Pretoria, Suid-Afrika. Hy matrikuleer gedurende die jaar 2000 aan die Hoërskool Eldoraigne. In 2006 voltooi hy ʼn LLB-graad aan die Universiteit van Suid-Afrika (UNISA) en word as advokaat toegelaat van die...

Gerhard van Rooyen

Gerhard van Rooyen Ek is ‘n Landdros in Greytown KZN en het die skripsie(geloof-Ateisme) gedoen as deel van my M-Phil (Toegepaste Teologie) wat ek in 2008 by UP verwerf het. Ek het ook ‘n Bphil (Bybelinterpretasie) by Stellenbosch behaal in 2001....

wynand_de_wet

Dr Wynand de Wet

Dr Wynand de Wet   Wynand de Wet (Geb. 25 Nov 1968) matrikuleer in 1968 in Witbank.  Na 2 jaar in die SA weermag verwerf hy BA te UNISA en aan UP met lof:  BD, MDiv en PhD (NT). Hy...

image_pdfimage_print