Category: Medewerkers

www.bybelkennis.co.za – Medewerkers
 

image_pdfimage_print

Nuwe Bladbaas vir Bybelkennis.co.za

Dit was vir die span van Bybelkennis.co.za ‘n groot hartseer dat dr Coen Slabber, die bladbaas (administrateur) van die begin van die webblad se bestaan af, ons ontval het. Dr Johan Voges, emeritus predikant van die Ned Geref Gemeente Lynnwood,...

Dr Johann Voges

Johann Voges het in 2019 afgetree na 40 jaar in die bediening en woon tans in Knysna. Hy was voltyds leraar in Standerton moedergemeente en Lynnwood gemeente in Pretoria. Na sy aftrede was hy deeltydse leraar in Sabie, Graskop en...

Prof Herrie van Rooy

Herrie (Herculaas Frederik) van Rooy is gebore in Kaapstad op 7 Augustus 1949 as die tweede seun van wyle dr en mev AJ van Rooy. Hy matrikuleer in 1967 aan die Hoërskool Menlopark in Pretoria met 5 onderskeidings. Daarna studeer...

Prof Daan Pienaar

Prof Daan Pienaar Daan Pienaar is emeritus professor van die Departement Bybel- en Godsdienskunde aan die Universiteit van die Vrystaat. Hy het ‘n doktersgraad in Semitiese Tale aan die Universiteit van Stellenbosch behaal.  Die titel van sy proefskrif was: Die...

image_pdfimage_print