Category: Coen Slabber se Blog

image_pdfimage_print

Christene volg Jesus uit eie vrye wil

  Christene volg Jesus uit eie vrye wil Hy sê: “Kom, volg My.” Om ‘n Christen te wees beteken meer as dat ek moreel en intellektueel saamstem met die Christelike onderrig. Christus vra van ons liefde en lojaliteit. Om Hom...

Aanbidding werk wonders I

  Aanbidding werk wonders In die loflied van Maria lees ons: Ek besing die grootheid van die Here, ek juig oor God my Verlosser … omdat Hy wat magtig is, groot dinge aan my gedoen het (Lukas 1:46 -47. 49)...

image_pdfimage_print