Category: Bybelstudie: Die Handelinge van die Apostels

image_pdfimage_print

Die Handelinge van die Apostels: Die Joodse Raad se reaksie op Petrus se voordrag (Hand 4:13-22) – Francois Malan

4:13 Die Raad het uit die optrede van die twee apostels gesien (theoreō) hoe vrymoedig hulle is en deur ondervraging uitgevind (katalambánomai) dat hulle ongeleerde mense is (agrammatoi wat nie formele opleiding gehad het nie, ongeletterde vissers, Luk 5:2,10), en...

image_pdfimage_print