Category: Bybelstudie: Die Handelinge van die Apostels

image_pdfimage_print

Die Handelinge van die Apostels: Petrus se toespraak in die tempel (deel 2 – Luk 3:21-26) – Francois Malan

3:21 ‘Die hemel moes Hom (Jesus) ontvang…’ ‘moes’ volgens die raadsplan van God; moes Hom ‘ontvang’ (deksasthai aoristus infinitief, wat reeds gebeur het). ‘Hemel’ (ouranos) verwys na die bonatuurlike woning van God, waar Jesus in sy heerlikheid moes ingaan (Luk...

image_pdfimage_print