Category: Laat sy Liefde jou Lei ( Boek )

image_pdfimage_print
milanie_boeke_advertensie

Laat sy Liefde jou Lei: Wat is ware sinvolheid

Laat sy Liefde jou Lei: Wat is ware sinvolheid – Milanie Vosloo

Wat is ware sinvolheid

Ons almal het ’n bepaalde plek, manier van doen, werk en leefwyse wat aan ons unieke menswees betekenisvolheid gee. Party van ons vind dit in ’n uitdagende korporatiewe loopbaan waarin ons op hoë vlak ’n bydrae lewer.

milanie_boeke_advertensie

Laat sy Liefde jou Lei: Die liefde dink anders.

Laat sy Liefde jou Lei: Die liefde dink anders. – Milanie Vosloo

Die liefde dink ánders

Vra wat die Here van julle wil hê terwyl dit nog moontlik is. Bid tot die Here noudat Hy naby is. Jesaja 55:6

Ons almal wil graag betekenisvol leef. Dit laat ons tog immers goed voel om te weet ons leef ons talente en gawes uit en maak deur ons menswees iewers ’n verskil. Om ’n sinvol te leef heg mos iets aan ons selfwaarde en dra by tot ons selfvervulling.

 

image_pdfimage_print