God het my lief

image_pdfimage_print

God het my lief

Hy het … my gered omdat Hy my liefhet (Psalm 18:0)

En jy het gedink Hy het jou gered omdat jy goed is of oor jou gesindheid.  Daar is baie redes waarom God jou red: om Homself te verheerlik, om sy oppermag te dmostreer; ens. Een van die aangenaamste redes waarom God jou red, is omdat Hy jou liefhet. Soos ‘n bruidegom bly is oor sy bruid, so sal jou God oor jou bly wees (Jesaja 62:5).

Hy stuur elke dag vir jou ‘n sonsopkoms. As Jy wil praat luister Hy. Hy kan enige plek in die heelal woon, maar Hy het jou hart gekies Wat van sy Seun wat Hy vir jou gestuur het. Onthou altyd: God het jou lief.

image_pdfimage_print