www.bybelkennis.co.za Blog
The design of the Lord is to exercise the patience of his servant by adversity; Satan endeavours to drive him to despair– Johannes Calvyn
Psalm 119:35
Laat my wandel volgens u gebooie, want daarin vind ek vreugde (NAV)
Laat my wandel op die pad van u gebooie, want daarin het ek ‘n behae (OAV)
Laat my elke dag loop op die pad wat U voorskryf, want dit maak my baie gelukkig (Die Boodskap)
Those who are strong only in fervor and sharpness, but are not fortified with solid doctrine, weary themselves in their vigorous efforts, make a great noise, rave, [and] make no headway because they build without a foundation. — Johannes Calvyn
Skuldgevoelens
Richard Coeken (in The Big Fight waarvan Richard Perkins en Tim Thornborough die redakteurs is) het ‘n interessante gedeelte oor skuldgevoelens geskryf. Hy beklemtoon vier aspekte:
Education without values, as useful as it is, seems rather to make man a more clever devil – C. S. Lewis
Bonhoeffer (11)
Ek wil enkele gedeeltes uit 40-Day Journey with Dietrich Bonhoeffer (Augsburg Books) hanteer.
Wie is dié wat rein van hart is? Net diegene wat hulle harte volledig aan Jesus gegee het, sodat Hy alleen in hulle heers. Net diegene wat nie hulle eie harte met hulle boosheid bevlek nie.
Gebed – Francois Malan
Alma vra:
Ek het weer ‘n vraag of liewer hulp nodig. Ek hanteer die Gr 11 groep by ons kerk en moet by die komende kamp met hulle praat oor GEBED. Het julle dalk vir my ‘n paar aanknopingspunte, riglyne, hulp of enige inligting wat ek kan gebruik?