www.bybelkennis.co.za Blog
Leef uit jou Doop: 3.1 Die Doop werk nie in isolasie nie – Adrio König
3.1 Die doop werk nie in isolasie nie
Die doop het ’n merkwaardige ryk betekenis. Dit gaan eintlik oor al die fasette van die heil.
Leef uit jou Doop: 2.8 Wat beteken die Doop dan? – Adrio König
2.8 Wat beteken die doop dan?
Kom ons probeer nou ’n oorsig kry van die ryk betekenis van die doop wat ons in die Nuwe Testament gekry het.
Laat sy Liefde jou Lei: Wees ‘n vredemaker! – Milanie Vosloo
Wees ‘n vredemaker!
Maar die wysheid wat van Bo kom, is in die eerste plek suiwer. Verder is dit vredeliewend, inskiklik, bedagsaam. Dit is bereid om deernis te bewys, en het goeie gevolge. Dit diskrimineer nooit en is altyd opreg.
Leef uit jou Doop: God Drie-enig is die Doper – Adrio König
2.7 God Drie-enig is die Doper
God aanvaar gesag oor ons lewe
Die doopformule self het hierdie wonderlike betekenis. En dis belangrik dat omtrent alle Christelike groepe hierdie formule presies net so gebruik soos Jesus dit gegee het: Doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees.