Psalm 119:33
There is not one blade of grass, there is no color in this world that is not intended to make us rejoice. —John Calvin
Psalm 119:33
Here, leer my hoe om u voorskrifte uit te voer, sodat ek tot die einde toe daaraan kan hou (NAV).
Here, leer my die weg van u insettinge, sodat ek dit tot die einde toe kan hou (OAV)
Here, wys my wat U van my verwag, dan sal ek tot aan die einde van my lewe net doen wat U vra (Die Boodskap)
Waarvoor bid jy? ‘n Nuwe werk? Gesondheid?