Die Groot Geloofswoordeboek: Sonde
Die Groot Geloofswoordeboek: Sonde
Sonde • Oorsprong/Begin van die sonde
Sonde
Sonde kan op baie maniere omskryf word:
• Dit is verkeerde dade wat ons doen, ook regte dade wat ons nie doen nie (sonde van commision en omission).
• Dit is om die doel te mis (die betekenis van een van die Hebreeuse woorde).
• Volgens Johannes 16:9 is dit allereers om nie in Jesus te glo nie, wat beteken dat sonde in die eerste plek ‘n verkeerde verhouding is, en dat al die ander verkeerde dinge dan daaruit voortvloei.