Die Evangelie volgens Lukas: Die opwekking van die jongman van Naïn (Luk 7:11-17) – Francois Malan
Die verhaal kom slegs in Lukas voor. Daar is ’n stygende lyn in Jesus se genesingswonders van ’n sterwende waardevolle slaaf van ’n ryk hoofman, tot ’n gestorwe enigste seun van ’n arm weduwee wat vir haar meer werd was...