www.bybelkennis.co.za Blog
Rudolph vra: Hier is twee verse wat op die oog af teenstrydig is met mekaar: Matteus 27:32 “En toe hulle uitgaan, kry hulle ‘n man van Ciréne, met die naam van Simon; hom het hulle gedwing om sy kruis te...
Jak 1:19-27 (fokus 1:19-27) Om te luister is ‘n kuns, want ons praat so graag; en as jy praat, kan jy nie lekker luister nie. Die ou spreuk sê mos: Jy het twee ore gekry en net een mond. Daarom...
Jak 1:9-18 (fokus 1:9-18) Mense kan opstandig word, veral teen God. Wie van ons het nie al gehoor hoe mense wat in ‘n krisis kom God beskuldig van liefdeloosheid of dat Hy nie daar is as hulle Hom nodig het...
Jak 1:1-8 (fokus 1:1-8) Dit is moeilik om altyd te weet wat die Here wil hê. Dit is moeilik om te besluit waar om die lyn te trek tussen beleefdheid wat mense nie seermaak nie en die handhaaf van jou...