www.bybelkennis.co.za Blog
Heb 8:1-13 (fokus 8:7-13) Oor baie dinge in die lewe kan jy self besluit, maar die besluit oor jou finale toekoms lê nie by jou nie, maar by God. Hy is die Een wat eendag oor alles finaal sal moet...
Valerie vra: Waar staan dit in die bybel ons jaag die vyand in die see in Antwoord Prof Francois Malan antwoord: Ek is bevrees daar is nie so ’n teks in die Bybel nie. Jesus het eerder gesê: Julle moet...
Die sola’s van die Hervorming Die Hervormers het nie een dag skielik met die sola-gesegdes na vore gekom nie. (solus = alleen of slegs), . Tog was hulle betekenisvol in die Hervorming.. Kom ons kyk na die vyf sola’s van...
Heb 7:11-28 (fokus 7:18-25) Min dinge is so sleg as om te verdwaal. Dit laat jou heeltemal hopeloos voel. Nie een rigting lyk later vir jou reg nie, en tog lyk alle rigtings reg. Dan is niks so lekker as...