www.bybelkennis.co.za Blog
Ef 6:10-24 (fokus 6:10-20) By ʼn rugbywedstryd het dinge vir die een span lelik verkeerd geloop. Die ander span was by die 100-0 voor. So teen die einde van die wedstryd sê iemand: “Oppas daai ander span kan terugkom!” Natuurlik...
Ef 5:21-6:9 (fokus 5:21-33) Op ʼn keer hou ek ʼn paartjie op ‘n lughawe dop. Die meisie het ʼn knoets van ʼn diamantring aan. Elke nou en dan loer sy kamma ongemerk daarna en wikkel dan haar vingers (nogal opsigtelik)...
Ef 5:1-20 (fokus 5:1-5) Daar is mense wat praat en mense wat doen. ʼn Ou in ʼn restourant het vreeslik verstik en kon nie asem kry nie. Die res van sy kollegas aan die tafel het bespiegel oor wat die...
Ef 4:11-32 (fokus 4:17-32) “Julle moet ʼn nuwe gesindheid kry en op ʼn nuwe manier oor dinge dink… Ons nuwe lewe moet ons al meer na God laat lyk” (4:23-24). Die ideaal is: Lyk meer soos God; die resep: voel...