Tagged: Apokriewe

image_pdfimage_print

Die Apokriewe Boeke (12)

Die Apokriewe Boeke (12) – Jan van der Watt

Makkabeërs 6:24 – 30

In die Bybel (byvoorbeeld Johannes 10:11vv of 15:12-14) hoor ons dat dit goed kan wees as iemand vir iemand anders sterf, doodgewoon omdat hulle vriende is of aan mekaar behoort. Hy hoef nie eers noodwendig die ander persoon se lewe te red nie. Hy doen dit net vir hom of haar…

Die Apokriewe Boeke (11)

Die Apokriewe Boeke (11) – Jan van der Watt

2 Makkabeërs 12: 40 – 45:

Toe hulle die liggame optel kry hulle onder die klere van die dooies gelukbringers wat aan die afgode van Jamnia behoort. Die wet het verbied dat Jode sulke dinge mag dra. Nou het hulle verstaan hoekom hierdie manne in die geveg dood is.

Die Apokriewe Boeke (10)

Die Apokriewe Boeke (10) – Jan van der Watt

Die Openbaring van Petrus (1)

Hoe lyk dit in die hemel? Omdat daar in die Nuwe Testament nie veel detail oor die hemel gegee word nie, het Christene later verhale uitgedink waarin baie meer detail oor die hemel gegee word.

image_pdfimage_print