Tagged: Geskiedenis

image_pdfimage_print

Kyk terug na die verlede

Success is peace of mind which is a direct result of self-satisfaction in knowing you did your best to become the best you are capable of becoming – John R. Wooden

Kyk terug na die verlede

Dit is belangrik om terug te kyk na die geskiedenis van die kerk. Daar is baie redes daarvoor. Een daarvan is om die kerk te beskerm teen individualisme wat vandag so algemeen onder Christene voorkom. Baie faktore – ‘n verbruikersmentaliteit, die aandrang op individuele regte, die klem op persoonlike outonomie, die gevoel dat ons op sekere dinge geregtig is – skep ‘n atmosfeer waarbinne baie Christene hulle leer kies en keur net soos hulle doen met hulle kos en klere.

Die geskiedenis van die Kerk – Is dit belangrik

Build your own dreams, or someone else will hire you to build theirs – Farrah Gray

 

Die geskiedenis van die Kerk – Is dit belangrik

As ons praat oor kerkgeskiedenis is gelowiges geneig om twee foute te maak:

  • Ons ignoreer dit, want ons dink dit is nie belangrik nie. Wat ons vergeet, is dat die Heilige Gees in die kerk oor baie eeue gewerk het. Hy het gawes aan die kerk gegee, onder andere, apostels, profete, evangeliste, en herders en leraars om die gelowiges toe te rus vir hulle diens en vir die opbou van die liggaam van Christus (Efesiërs 4:11 – 12). Ons moet kyk wat hierdie mense deur die eeue gesê het.
image_pdfimage_print