Tagged: Het jy geweet? Gedigte is nie altyd gedigte nie

image_pdfimage_print

Het jy geweet? Gedigte is nie altyd gedigte nie

Het jy geweet? Gedigte is nie altyd gedigte nie – Jan van der Watt

Op skool het ons klomp “rugbyspelers” nooit gedigte ernstig opgeneem nie. Met sarkastiese knipoog onder mekaar en gesnork het ons na gedigte geluister soos “My meisie is ’n nartjie, haar mond soos die van ’n varkie”. Dit staan ver van die harde werklikheid op die rugbyveld. Jy kon eenvoudig nie ernstig wees oor iets soos ’n gedig nie.

image_pdfimage_print