Tagged: Kloning

image_pdfimage_print

Menslike Kloning (8)

Menslike Kloning (8) – Coen Slabber

In hierdie laaste artikel kyk ons na vrae wat voortspruit uit hierdie nuwe tegnieke.

Menslike Kloning (7)

Menslike Kloning (7) – Coen Slabber

In die vorige artikel het ons die etiese probleme wat gepaard gaan met kloning vir voortplanting bespreek. Kloning word egter ook vir navorsing gebruik

Die etiek van kloning vir biomediese navorsing

Probleem: hierdie navorsing kan lei tot belangrike kennis van menslike embrionale ontwikkeling en die werking van genes – beide normaal en abnormaal. Uiteindelik mag dit lei tot die genesing van baie gevreesde siektes en gestremdhede.

Menslike Kloning (6)

Menslike Kloning (6) – Coen Slabber

Ons kom nou voor ‘n belangrike vraag te staan: as dit vir wetenskaplikes moontlik is om iets te doen, moet dit gedoen word?

Kloning: Moontlike etiese problenme

Van die kerke het sterk standpunt oor kloning ingeneem:

  • Pous Benedictus publiseer Dignitas Personae waarin kloning verdoem word – a grave offence to the dignity of that person as well as to the fundamental equality of all people.
  • Islam: het ʼn fatwa (heilige oorlog) uitgereik waarin hulle sê dat kloning haraam (verbied deur die geloof) is.

kloning5a

Menslike Kloning (5)

Menslike Kloning (5) – Coen Slabber

Ons het reeds na enkele basiese wetenskaplike beginsels en die verskillende prosedures wat as kloning bekend staan, gekyk. Maar waar staan ons vandag?

Waar staan ons vandag?

Die afgelope aantal jare het die wetenskaplike gemeenskap gefokus op kernoordrag of kloning. Hulle het dit gesien as ʼn oplossing vir die verwerping van oorgeplante materiaal.

image_pdfimage_print