Tagged: Koningin van Skeba
‘n Leser vra: Groot was my teleurstelling toe ek ’n DVD kyk oor die lewe van Salomo en besef hulle het, alhoewel ’n groot gedeelte van die verhaal akkuraat is, gesê dat Salomo met die koningin van Skeba trou en...
Johan vra: Ek het al dikwels daaroor gedink: God het die Israeliete verbied om met ander nasies te meng, tog het Salomo, die grootste aardse koning, omgang gehad met die koningin van Skeba. Antwoord Prof Hermie van Zyl antwoord: ’n...
Die Koningin van Skeba – Francois Malan
Marius Nel vra:
Ek is n getroue leser en student van die woord. Ek het onlangs ‘n paar dvd’s gekoop met Bybel verhale op. Ek was baie beindruk met die akkuraatheid van die verhale en het besluit om nog daarvan aan te skaf. Ek het toe in dieselfde reeks, Salomo gekoop en kon nie wag om by die huis te kom en dit te kyk nie. Groot was my telleurstelling toe ek die dvd kyk en besef hulle het, alhoewel ‘n groot gedeelte van die verhaal akkuraat was, in die verhaal gesê dat Salomo met die koningin van Skeba trou en ‘n kind by haar het, ens. – iets wat ek nêrens in die bybel raakgelees het nie.