Tagged: Laat sy Liefde jou Lei

image_pdfimage_print
milanie_boeke_advertensie

Laat sy Liefde jou Lei: Twyfel jy soms?

Laat sy Liefde jou Lei: Twyfel jy soms? – Milanie Vosloo

Twyfel jy soms?

Wie van ons kan regtig verstaan hoe God dink?… Romeine 11:34

Dis nie vreemd dat gelowiges – selfs ernstige kinders van God – met tye twyfel nie! Dit mag dalk selfs gebeur dat ons, soos ons meer van God en ander gelowe weet, juis meer wonder oor hoe dinge werk en wat dan nou waarheid is.

milanie_boeke_advertensie

Laat sy Liefde jou Lei: Geloof is ‘n geskenk

Laat sy Liefde jou Lei: Geloof is ‘n geskenk – Milanie Vosloo

Geloof is ‘n geskenk

Dit is nie die gevolg van julle dade nie. Niemand kan daaroor groot praat nie, want ons is God se handewerk. Hy het ons in ‘n verhouding met Jesus Christus só gemaak dat ons die goeie werke wat Hy vir ons bestem het, kan uitlewe. Efesiёrs 2:9 – 10

image_pdfimage_print