Tagged: Redding

image_pdfimage_print

Mense en Redding: Inleiding (1) – Jan van der Watt

Mense en Redding is ‘n reeks artikels geskryf deur Prof Jan van der Watt. Ons dank aan CUM vir die gebruik van hierdie materiaal. Na ‘n algemene inleiding gaan ons kyk hoe verskillende skrywers redding benader. Ons gaan kyk na:...

Wat is redding?

The gospel kingdom is a kingdom of light, life and love. Opposite to light is ignorance and error. Opposite to life is a religion that consists of shows, dead rites, and empty ceremonies. Opposite to love is uncharitableness, malice, and especially hatred of the power of godliness – Thomas Manton

 

Wat is redding?

Ek skaam my nie oor die evangelie nie, want dit is die krag van God tot redding van elkeen wat glo, in die eerste plek die Jood, maar ook die nie-Jood (Romeine 1:16).

Hiervolgens is redding die finale oorwinning van die evangelie – dit bring gelowiges  na ewige veiligheid en vreugde in die teenwoordigheid van die heilige en genadige God. Hierdie definisie beklemtoon ‘n paar punte:

Is goeie werke verpligtend vir redding?

Is goeie werke verpligtend vir redding? Kobus Kok

‘n Leser vra:

Kinders van God by die laaste oordeel. a) Sal gereddes by die laaste oordeel verantwoording moet doen vir hulle verkeerde dade en woorde alhoewel hulle nie veroordeel sal word nie? (Openbaring 20:12 +15) b)Na aanleiding van 1 Petrus 4:17 + 18: Word gereddes hier op aarde getugtig en gestraf vir verkeerde dade ens sodat hulle nie by die oordeelsdag saam met die wêreld veroordeel word nie?

1 Petrus 4:17

1 Petrus 4:17 – Francois Malan

Jan Smith vra: 

Ek wil graag vra hoe 1 Petrus 4 vers 17 vertolk moet word,asb? “Want die tyd is daar dat die oordeel moet begin by die huis van God”. Petrus praat vooraf van lyding, gebed, liefde vir mekaar,bediening volgens elkeen se genadegawes, prediking, vervolging, belediging maar hoofsaaklik lyding. Dan die bogenoemde skrif en wat volg tot vers 19 mbt redding. Die inhoud strook vir my nie met die ander onderwerpe nie.

image_pdfimage_print