Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake
Jan vra; Dit lyk vir my of die vyfvoudige bediening waarna Paulus verwys iewers langs die pad prominensie verloor het behalwe vir die hedendaagse selfaangestelde “profete” met dieselfde titel. Wat ek graag wil verneem is hoe die besondere gawes in...
‘n Leser vra: My kinders 15 en 13 seun en dogter Ons lees deur Levitikus, al die offers Hoe verduidelijk ek die toepassing daarvan op ons hedendaagse lewe aan hulle? Antwoord Prof Herrie van Rooy antwoord: Die saak van die...
‘n Leser vra: In die begin het die Heilige Gees oor die donker waters gesweef; in Handelinge is die Heilige Gees oor die mens uitgestort. In die Nuwe Testament het die Heilige Gees soos n duif op Jesus gekom met...
Jan vra: Amos 3: 7: Want die Here doen niks tensy Hy sy raadsbesluit aan sy knegte, die profete, geopenbaar het nie. In ander skrifte word die raad van God ook vermeld: Jes 46: 10: … wat sê My raad...