Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake
Martie vra: Ek het onlangs die argument gehoor dat daar nerens in die Bybel staan dat na Jesus se kruisdood, ons nog ons sondes moet bely nie, want Jesus het reeds vir dit aan die kruis gesterf. Is dit so...
Fanie vra: Waar in die Ou of Nuwe Testament kan ek lees van die vloek van Noag oor Gam? 2. Waar lees ek van die kroonlose gedrog in die Skrifte? Antwoord Prof Hermie van Zyl antwoord; Ons lees van Gam...
Mawiene vra: Wanneer ’n ongelowige sterf, gaan hy direk na die poel van vuur? Is dit reg wanneer direkteure kontantgeld uit hul besigheid haal en dit nie verklaar nie? Is dit reg om na ’n film op TV te kyk...
‘n Leser vra: Ek hoop u kan my meer duidelikheid gee oor hierdie droom. Ek het verskeie kere al gebid hieroor en ook leraars genader. Ek het gedroom dat ek in ‘n vertrek was en daar daar ‘n groen skoolbord...