Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake
Vraag ‘n Leser vra: Mag die kerkraad jou verhinder om nagmaal te gebruik as jy nie n kerklike bydra maak nie. Antwoord Prof Francois Malan antwoord: Oor die instelling van die nagmaal sê Markus 14:22-24 ‘Terwyl hulle eet – Jesus...
Vraag: ‘n Leser vra: Hoe moet ons dit verstaan: “Hy sal nie toelaat dat julle bo julle kragte versoek word nie; as die versoeking kom, sal Hy ook die uitkoms gee, sodat julle dit kan weerstaan” (1 Korintiërs 10:13)? Sekerlik...
Vraag ‘n Leser vra: Ek het ernstige vrae aangaande egskeiding en hertrou. My man het my om ’n egskeiding gedagvaar na ’n eerste huwelik van 17 jaar. Ons het ‘n seun wat uit die huwelik gebore is. Die egskeiding is...
Eric vra: Daar word in die Bybel genoem dat ons nie vark, kreef, mossels, ens, mag eet nie. Wat behels hierdie “koslys” alles? Was dit bedoel vir die Israeliete in die Ou-Testamentiese tyd of is dit vandag nog geldig? Antwoord...