Category: Die Apokriewe ( Boek )

HOE HET DIT GEBEUR DAT IETS SOOS APOKRIEWE BOEKE ONTSTAAN HET?
Die Ou-Testamentiese apokriewe en die Nuwe-Testamentiese apokriewe het op verskillende maniere tot stand gekom. Laat ons nou kyk wat in elke geval gebeur het.

image_pdfimage_print

Apokriewe Boeke

Apokriewe Boeke – Francois Tolmie

Sanet Cloete vra:

Ek is op soek na die apokriewe boeke van Henog en Jasher in Afrikaans. Kan julle my dalk help?. Is daar miskien ‘n webblad  waar ek dit kan aflaai of die boeke bestel?

Die Openbaring van Petrus (2)

Die Openbaring van Petrus (2)

Hoe lyk dit in die hel? Omdat daar in die Nuwe Testament nie veel detail oor die hel gegee word nie, het Christene later verhale uitgedink waarin baie meer detail oor die hel gegee word. Sulke boeke word “apokalipse” genoem. Een van die bekende Nuwe-Testamentiese apokalipse is Die Openbaring van Petrus (nie regtig deur Petrus geskryf nie!).

Die Openbaring van Petrus (1)

Die Openbaring van Petrus (1)

Hoe lyk dit in die hemel? Omdat daar in die Nuwe Testament nie veel detail oor die hemel gegee word nie, het Christene later verhale uitgedink waarin baie meer detail oor die hemel gegee word.

image_pdfimage_print