Category: Bybelse Temas en Sake
52:1-2 Sion-Jerusalem-Jerusalem-Sion word met sewe bevele opgewek om op te staan tot ‘n lewe in vreugde en met lewenskrag. Hulle moet hulle bannelingstatus en -mentaliteit met al sy droefheid en diepe wanhoop, sy vernedering en willose onderwerping (stof, toue om...
51:12 Die Here antwoord met ‘n dubbele ‘Ek’ om sy versekering te beklemtoon dat Hyself by hulle gaan optree: Ek, Ek is dit wat jou gaan troos (soos in vers 3 reeds belowe is), nie slegs my arm/mag, soos hulle...
51:1-8 Die verse vertolk die belofte van herstel op ‘n besonder mooi en kragtige wyse. Hier word veral die godvresende deel van Israel in ballingskap aangespreek (v1, en v7 letterlik: julle wat geregtigheid ken, o volk, in wie se hart...
50:1 ‘So sê die Here…’ Die derde uitspraak van die Here begin met twee retoriese vrae wat volg op Israel se klag in 49:14 dat die Here hulle verlaat en vergeet het, soos ‘n man wat van sy vrou geskei...