Category: Bybelse Temas en Sake
‘n Leser vra: Watter sonde is die ergste volgens die Bybel? Antwoord Prof Francois Malan antwoord In Matteus 12:31-32 sê Jesus: Elke sonde en lastering sal die mense vergewe word, maar die lastering teen die Gees sal nie vergewe word...
Speletjies Kinders het meestal in die strate of oop plekke soos die markplein gespeel – selde of ooit in huise omdat die huise klein was en vensters ook klein was sodat daar nie baie lig in die kamer of kamers...
In die antieke tyd was daar min geleentheid vir vrye tyd en ontspanning. Net die rykes kon daaraan meedoen as hulle genoeg slawe gehad het om al die werk te doen. Die groot menigte van die bevolking moes hard swoeg...
Brenda vra: Ek weet daar staan die vrou moet onderdanig wees aan die man, maar kan jy dalk vir my sê wat die man as die hoof van die huis se werk is? Iets soos: Hy sal haar liefhê, na...