Category: Bybelse Temas en Sake
Satan se ‘tweede koms,’ in nabootsing van Christus se wederkoms, word met ‘n passiewe werkwoord beskryf as ‘losgelaat word’ uit sy gevangenskap. Dit veronderstel dat God Hom vry stel om die nasies van die aarde op ’n dwaalspoor te lei....
Die duisend jaar dui die volle tydperk aan van Christus se huidige geestelike heerskappy in die lewe van die gelowiges wat nog op aarde is en van dié wat gesterf het en reeds in die hemel by Hom is (vgl....
Hoofstuk 20 sit God se regstelling voort van die onreg in die wêreld, wat sedert hoofstuk 14 aan die orde gestel is. 20:1-3 Die Satan gebind Johannes se wêreldbeeld het drie afdelings gehad: hemel-aarde-onderaardse dieptes. So word die Satan se...
Jan vra: In Rom 9-11 vertel Paulus van sy kwellinge oor die Joodse volk as hy sê: Hulle is nie almal Israel wat uit Israel is nie Nie bloot omdat hulle Abraham se nageslag is, is hulle almal God se...