Category: Bybelse Temas en Sake
Hoofstuk 20 sit God se regstelling voort van die onreg in die wêreld, wat sedert hoofstuk 14 aan die orde gestel is. 20:1-3 Die Satan gebind Johannes se wêreldbeeld het drie afdelings gehad: hemel-aarde-onderaardse dieptes. So word die Satan se...
Jan vra: In Rom 9-11 vertel Paulus van sy kwellinge oor die Joodse volk as hy sê: Hulle is nie almal Israel wat uit Israel is nie Nie bloot omdat hulle Abraham se nageslag is, is hulle almal God se...
Jan vra: 11 Petrus 1: 21 sê: Want geen profesie is ooit deur die wil van ‘n mens voortgebring nie maar deur die Heilige Gees gedrywe, het die heilige mense van God gespreek. Daar is verskeie profesieë in die Bybel...
‘n Nuwe visioen begin met die roofvoëls en eindig met ‘n makabere toneel wat met ‘n kilheid omweef is (19:17, 21). 19:17 ‘n Engel wat in die son staan dat almal hom kan sien, het met ‘n kragtige stem uitgeroep...