Category: Bybelse Temas en Sake
Jerusalem herbou Na die Babiloniese ballingskap sou Jerusalem moontlik ‘n verwoeste plek gebly het as koning Kores van Persie wat Babilonië verower het, nie sy onderdane se religieuse lewens wou beskerm het` nie (Esra 1:1-5). So is ‘n klein groepie...
Dawid se Jerusalem Jerusalem sou moontlik nooit tot ‘n groot stad ontwikkel het as die Israelitiese stamme na die uittog en oorwinning van Kanaän nie in twee groepe verdeel het nie. Die stamme wat in die suide gaan vestig het,...
Sentrale burg In sommige stede is ‘n sentrale burg of fort gebou wat as die woning van die leier of heerser gedien het, en ook as ‘n laaste vesting vir die inwoners as die poort of die muur die vyand...
Die markplek Die markplek het gewoonlik vanaf die poort gestrek. Hier het ook die owerhede hulle sittings gehad (Handelinge 16:19). Die inwoners het hier hulle ware verkoop en koopmanne van ver was hier bedrywig. Die mark was elke dag van...