Category: Bybelse Temas en Sake
Die verhaal van die sewe seëls is verdeel in 4+3=7; vier, die getal van die aarde, vertel die verhaal van die verwoesting op die aarde deur die vier perderuiters (6:1-8); drie, die getal van die hemel, vertel van gebeure in...
Jan vra: Filippense 3:2 : Let op die honde; let op die slegte arbeiders; let op die versnyding. [Hierdie is die Ou Afrikaanse vertaling.] Wie sou die honde wees waarna Paulus hier verwys? Antwoord Prof Francois Malan antwoord: Honde was...
Willie vra: Ek worstel met goed wat my geloof tans onder druk sit en die hartseer is dat sodra ‘n mens met Predikante daaroor gesels is dit asof die gesprekke al korter en korter word en dan net ophou. My...
‘n Leser vra: Hoofbedekking 1.1 Wat word bedoel met vroue moet hul hoofde bedek “ter wille van die engele” (1 Kor 11:10)? 1.2 Watter tipe bedekking word bedoel? 1.3 Is die verwysing na enige vrou, of getroude vrouens? Antwoord Prof Hermie...