3 Johannes – Christelike gasvryheid (1-15) – Francois Malan
3 Johannes se vorm kom baie meer ooreen met die tradisionele Griekse briefvorm as 2 Johannes, met skrywer, geadresserde en seën aan die begin, maar sonder ‘n groet, en ‘n tipiese slot. Terwyl 2 Johannes aan ‘n gemeente gerig word,...