Gebruike en Gewoontes in die Bybel: Insameling van Voedsel(3) – Hennie Stander
Heuning Alhoewel ons weet dat die Egiptenare swerms bye in byekorwe aangehou het, is ons nie presies seker van wanneer of die Israeliete dit begin doen het nie. In 2 Kronieke 31:5 word van heuning gepraat in die lys van...