Category: Bybelse Temas en Sake
Druiwetyd Die druiwetyd het in Juliemaand begin en tot September geduur. ‘n Gemeenskap het dan in groot getalle na die wingerde gegaan (soos in Rigters 9:27) omdat die werk vinnig afgehandel moes word. Dit was harde werk om die druiwe...
Groente en ander produkte Vlas is gekweek omdat dit gebruik is vir die vervaardiging van linne. Dit is ‘n maand voor die gars geoes en is met ‘n skoffel teen die grond afgesny. Die stoppels is dan in die son...
Uitwanning Teen die aand se kant, wanneer die aandwind begin opsteek het, is die koring (wat op hierdie stadium nog met strooi gemeng was) op ‘n hoop in die middel van die dorsvloer gegooi sodat dit uitgewan kon word. Hiervoor...
Francois vra: Ek sukkel om my vraag te omskryf, maar dit gaan basies oor God se wil en my wil. Het wat ek wil enigsins `n kans. Neem God enigsins “wat ek wil” ook soms in ag ? Antwoord: Prof...