www.bybelkennis.co.za Blog
Men dismiss the Bible because they say it contradicts itself. Their real beef is that is contradicts “them.” – Douglas Wilson
Nederigheid
Ons verwar dikwels karaktereienskappe en houdings. Nederigheid is ‘n goeie voorbeeld. Baie Christene glo dat nederigheid iets soos selfveragting is. Mens wat hulleself verag degradeer hulleself en hulle vermoëns. Is dit nie hoe gewonde trots praat nie? Is dit nie selfliefde wat op een of ander manier teleurgestel is nie?
The issue of faith is not so much whether we believe in God, but whether we believe the God we believe in. —R.C. Sproul
Moslems vir Christus
J. D. Greear (Breaking the Islam Code) sê dat Moslems wat tot geloof in Christus kom een van drie faktore noem vir hulle bekering.
“There are those who hate Christianity and call their hatred an all-embracing love for all religions.” – G. K. Chesterton
Bonhoeffer (21)
Ek wil enkele gedeeltes uit 40-Day Journey with Dietrich Bonhoeffer (Augsburg Books) hanteer.
Daar is waarskynlik geen Christen aan wie God nie die bemoedigende ondervinding van ‘n opregte Christelike gemeenskap ten minste een maal tydens sy lewe gegee het nie. In hierdie wêreld is sulke ondervindings egter net iets addisioneel.
Lig in Genesis 1:3 – Francois Malan
Theodor vra:
‘Lig’ in Gen 1:3 Hieroor is al baie besin en geskryf. Met die vele vertolkings is ek veral waaksaam teen monopolisering en verabsolutering. Hoe kan ons egter weet of ons afleidings geldig is? (Elke ketter het sy letter?) Ek probeer “die verhouding tussen God en mens” as kontekstuele raamwerk gebruik vir vertolking.