www.bybelkennis.co.za Blog
1 Kor 14:34-15:11 (fokus 15:1-11) Vir baie mense is dit baie swaar om te aanvaar dat Jesus uit die dood opgestaan het. Dit is nie iets wat ons wetenskaplik kan verklaar of wat normaalweg rondom ons gebeur nie. En in...
Die Kaddis [kaddis is ‘n antieke israelse gebed gebruik in die sinagoge. Oorspong: qaddish = heiligmaking in Aramees] Gebed is nie altyd maklik nie. Soms sukkel ons om te bid – ons weet nie altyd wat om te sê nie....
1 Kor 14:20-33 (fokus 14:26-33) Daar was al menige geveg in die kerk oor hoe ons die Here moet dien. Party wil net dit sing, ander wil die wet op ‘n sekere manier gelees hê, sommige soek ‘n toga en...
Jesus se belydenis Een van hulle, ‘n wetsgeleerde, het Hom met ‘n vraag probeer vastrek. “Meneer, ”vra hy, “wat is die grootste gebod in die wet” Jesus antwoord hom: “Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart,...