www.bybelkennis.co.za Blog
Rom 2:1-29 (fokus 2:1-18) ʼn Vrou wou haar nuwe dominee prys, maar dit het ‘n bietjie verkeerd uitgekom: “Dominee”, het sy gesê, “ons het nie geweet wat sonde is voor jy hier aangekom het nie”. Miskien het die dominee oor...
Ek wil nie Daar is veral drie kategorieë waar ek “ek kan nie” as regverdiging vir my ongehoorsaamheid gebruik: Vergifnis. Ek kan nie dit of hom of haar vergewe nie. God se opdrag is duidelik. So sal my Vader wat...
Rom 1:18-32 (fokus 1:18-32) ʼn Vriend van my sê altyd: “Ek gaan die Here aanbid”. Dan gaan hy na sy stukkie grond toe in die bosveld. Een dag vat hy my saam om te gaan “te gaan aanbid”. Toe verstaan...
Rom 1:1-17 (fokus 1:8-15) Ek is nie altyd seker wat die lekkerste is nie, om geskenke te gee of te ontvang. Party mense sê dis lekkerder om te gee, want dan hoef jy nie dankiebriefies te skryf nie. In ons...