www.bybelkennis.co.za Blog
Luk 18:18-43 (fokus 18:18-30) Die lewe is soos skoene – dit is nie so belangrik wat bo is nie, maar wat onder is. Jou skoene kan die mooiste en blinkste bo-op wees, maar sonder ʼn sool onder help dit nie...
Luk 18:1-17 (fokus 18:9-14) Die Here is nie doof nie – Hy kan goed hoor. In hoofstuk 18 vertel Jesus die storie van ʼn vrou wat aanhou neul het tot die landdros dit nie meer kon hou nie. Hy het...
Luk 17:20-37 (fokus 17:20-37) ʼn Verkoopsman klop eendag aan ʼn huis en ʼn tiener maak oop – die musiek weergalm, oral staan vuil borde en ʼn sigaret hang uit sy mond. “Is jou ma by die huis?” vra hy. “Wat...
Luk 16:19-17:19 (fokus 17:7-10) Ons verwagtings is die inkleurkryt van ons lewens. Jou lewe gaan altyd ingekleur word deur wat jy van die lewe, mense, of God verwag. Kyk maar na Luk 17:7-10. ʼn Werker swoeg die hele dag lank...