www.bybelkennis.co.za Blog
Mark 13:1-37 (fokus 13:3-13) ‘Die Heilige Gees sal vir julle op daardie oomblik help om die regte dinge te sê. Dit sal nie julle wees wat praat nie, maar die Heilige Gees.’ (13:11) Mense wat onder druk was en...
Mark 12:28-44 (fokus 12:41-44) ‘Sy het meer vir God gegee as enigeen van die ander. Al die ander het gegee omdat hulle so baie het. Hulle sal dit nie eers mis nie. Maar sy is brandarm en het niks nie....
Mark 12:1-27 (fokus 12:18-27) ‘God is nie ’n dooie God of die God van die dooies nie. Julle wil dit nie glo nie, maar glo My, julle maak ’n reusefout.’ (12:27) Hoe gaan die hemel wees? Hierdie vraag pla...
Mark 11:12-34 (fokus 11:20-25) ‘Daarom sê Ek vir julle: as julle van God iets vra, moet julle ook nie wonder of julle dit gaan kry nie. Julle moet so op God vertrou dat dit vir julle eintlik moet voel of...