www.bybelkennis.co.za Blog

Oorwin trots

  Don’t fail to do something just because you can’t do everything –  Bob Pierce.   Oorwin trots Larry Osborne het ‘n baie interessante boek, Accidental Pharisees, geskryf. Ek gaan ‘n paar blogs daaraan spandeer.   Die Skrif en gehoorsaamheid...

Trots se onheilige drie-eenheid

  It’s not about charity. It’s about Justice – Bono Trots se onheilige drie-eenheid Larry Osborne het ‘n baie interessante boek, Accidental Pharisees, geskryf. Ek gaan ‘n paar blogs daaraan spandeer.   Trots het veral drie paaie om in ons...

Oorgawe verskil van offers

  One death is a tragedy; a million is a statistic –  Josef Stalin   Oorgawe verskil van offers As dit kom by gee, volg ons eerder offers en gehoorsaamheid as dit wat God werklik verlang – oorgawe. Oorgawe begin...