www.bybelkennis.co.za Blog
8:6-7 Die eerste trompet – hael en vuur met bloed gemeng: Met die oopbreek van die vierde seël (6:8) is ‘n kwart van die aarde doodgemaak deur vier plae. Met die blaas van die eerste trompet is ‘n derde van...
A teacher who is attempting to teach, without inspiring the pupil with a desire to learn, is hammering on a cold iron. –Horace Mann, onderwyshervormer Hoekom moet ons bid? In die vorige blog het ons gekyk na vir wie...
Kill sin before it kills you – Tim Keller Vier beginsels in die boek Ester Ester is ‘n boek wat baie mense tydens hulle Bybelstudie oorslaan. Maar Ron Edmondson sê dat daar vier belangrike beginsels in die boek Ester...
8:1-5 Die oopbreek van die sewende seël word voorafgegaan met ‘n halfuur se stilte waarmee die spanning verhoog word. Is dit nou die einde? Dit is ‘n kort verposing in die dag en nag uitroepe van die hele skepping se...